►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Die prys vir die mees verregaande boikot in ʼn lang tyd moet verseker gaan aan MTN, wat, hoewel hulle miljoene Afrikaanssprekende kliënte het, besluit het om die musiekskouspel Afrikaans is Groot te boikot net omdat kwansuis Steve Hofmeyr daar aan deelneem – en rassehaters soos Panyaza Lesufi druk plaas. Wat gaan Afrikaanssprekendes wat so blatant in die gesig gevat word, daar omtrent doen, veral met hul geld wat hard kan praat?

Gradeer die artikel
(4 stemme)

5 opmerkings

  • Janacift - Vrydag, 03 April 2020

    Cialis 20 Mg Origine [url=https://apcialisle.com/#]Cialis[/url] Viagra Online Cheap cialis prescription Effets Secondaires De Priligy

    Report
  • Mercia - Saterdag, 30 Maart 2019

    Ek dink dis tyd dat almal nuwe Sim kaarte uit neem, onthou net daar is n storie dat MTN, Cell C wil uitkoop. Laat my wonder wie is in beheer van MTN, wys hulle, sodat ons n goeie besluit kan neem, ek het verander na Vodacom, beter sein en neem nie deel aan politiek nie, kom ons boikot MTN, ons Afrikaners se geld tel wel.

    Report
  • Adele - Woensdag, 27 Maart 2019

    Waar val jy uit Carita? Dis Afrikaans, dis my kultuur en my mense. Waarom sal ek hulle benadeel?

    Report
  • M. Venter - Dinsdag, 26 Maart 2019

    Ek is baie teleurgesteld in MTN omdat julle so blatant teen ons Blanke Afrikaanssprekende persone diskrimineer en opsy kan skuif. Na ons vir jare goed genoeg was, en is om julle te ondersteun byt julle ons nou aan die hakskeen. Soos die slang in die Paradys. MTN MOET OPENLIKE APOLOGIE aanteken aan ons almal vir hierdie onreg!!

    Report
  • Carita - Maandag, 25 Maart 2019

    Almal wat reeds kaartjies gekoop het moet hul geld terug vra en niemamd moet na die skouspel gaan kyk noe.

    Report

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top