► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►
In verslag wat adv. Terry Motau SC in opdrag van die SA Reserwebank na die VBS Mutual Bank gedoen het nadat die bank ineengestort het,…
Oor die ooglopende dubbele standaarde en rassisme wat by die Menseregtekommissie (MRK) sigbaar is, sê die Afrikanerbond in ʼn mediaverklaring o.m.: “In die afgelope paar…
Met die ondersoek na die SA Inkomstediens deur die Nugent-kommissie word ʼn behoorlike katnes oopgevlek met wat aangegaan het onder die bestuurskap van die geskorste…
Nadat Louis Siemens (54), besturende direkteur van CityMed daghospitaal, in die Preller Plein parkeergarage trompop doodgeskiet is, sloer die ondersoek na die saak steeds. Hoewel…
Voortdurende berigte het dit dat Christiana, die eens rustige landboudorp op die oewer van die Vaalrivier in Noordwes, blykbaar ontaard het in ʼn dwelmnes. Volgens…
Volgens navorsing deur dr. Johan Burger van die Instituut van Sekuriteitstudies (ISS) is lede van die SA Polisiediens dikwels kop in een mus met aanvallers…
Bladsy 3 van 24
Go to top