► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►
Twee van die jongste plaasaanvalle was, eerstens, verlede Vrydagmiddag op 'n plaas by Randfontein toe ‘n groep van nege rowers ‘n seun en dogter aangeval…
Dit blyk dat steeds meer vrae na vore kom oor die verklaarde voorneme van die ANC en swart radikaliste om grond in SA te onteien…
'n Selfverduidelikende mediaverklaring van die VF Plus lui soos volg: “In wat dui op grootskaalse korrupsie het altesame 658 Polisiedossiere sedert 2013 van SAPD-speurtakke regoor…
Die grootskaalse vernietiging van infrastruktuur in die Wes-Kaap en onophoudelike gewelddadige betogings dui daarop dat 'n georkestreerde en doelgerigte terreurveldtog gevoer word om die DA-beheerde…
By Huis Davidtsz vir Bejaardes in die middestad van Pretoria met sy sewe verdiepings het 'n aaklige krisis ontstaan toe swart personeel weens loongeskille gestaak…
In die jare na 2009 toe Ace Magashule premier van die Vrystaat geword het, was Mathabo Leeto die uitvoerende burgemeester van Matjhabeng Munisipaliteit te Welkom…
Bladsy 4 van 24
Go to top