► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►
Die African News Agency (ANA) berig dat nege kiste van 25 kg plofstof elk die nag van 6 Junie 2018 gesteel is by die Zululand…
Plundery op dorpe slaan landswyd uit, met die skilderagtige dorpie Riebeeck-Kasteel naby Kaapstad wat Maandag deurgeloop het toe duisende swart betogers, skynbaar ontevrede oor behuising…
Groot ontsteltenis heers oor die Haatspraak-wetsontwerp wat deur die Kabinet goedgekeur is en tans in die Parlement ter tafel is. Wyd word gemeen dat die…
In die Jugomaro Predator Park buite Vaalwater is Vrydag 1 Junie drie leeus, waarvan een 'n wit leeu was, asook 'n skaars goue tier vergiftig…
Volgens Maroela Media was Carrie Esterhuizen en haar twee jong kinders verlede Vrydagmiddag in ‘n koshuis langs die Cremona kaasfabriek in Tshepisong, wes van Johannesburg…
Die feitlik daaglikse gevalle van moorde deur swart op wit duur voort met die jongste Boet Smal (78) wat afgelope Saterdagmiddag op sy hoewe by…
Bladsy 6 van 24
Go to top