► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►
AfriForum het verlede week sy Plaasveiligheidsassessering bekend gestel as hulpmiddel vir mense in plattelandse gebiede om hulself en hul eiendomme te beveilig. Dit volg ná…
By die onlangse jaarkonferensie van die sg. B-BBEE Commission te Gallaghar Konvensiesentrum in Midrand het Minister van Handel en Nywerheid Rob Davies gesê alle staatsondernemings…
Nog 'n terroriste-aanval op 'n plaas het op 19 Maart 2018 plaasgevind toe 'n plaasbestuurder (40) op die plaas Brandenburg sowat 5km vanaf Ladybrand aangeval…
Die stof het nog nie gaan lê oor die skynbare massiewe korrupsie wat plaasgevind het met die verkoop in Desember 2016 van die hele strategiese…
Die voorbladberig in die Maart 2018 uitgawe van Ditsem Nuus getiteld Dreigende grondgryp gemik op volslae Kommunisme handel oor die beplande onteiening van grond sonder…
  Nadat AfriForum buitelandse owerhede en instansies ingelig het omtrent die feite en implikasies van die verklaarde voorneme van die ANC-regering in tandem met die…
Bladsy 9 van 24
Go to top