► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►
In ʼn sekere sin is van ʼn regeringsadministrasie in die Vrystaat net ʼn dop oor nadat voormalige Ace Magashule en sy trawante 2009 tot 2017…
   Die Dubbelestandaarde wat tans in Suid-Afrika toegepas word om die blanke, in besonder die Afrikaner, in submissie in te boelie, skrei teen hemele. Te…
Die jeugbemagtigingsprojek, YES, van pres. Cyril Ramaphosa, wat met algemene belastingbetaalde bedryf word, is slegs vir swart, bruin en Indiër jeugdiges en sluit spesifiek blanke…
Duisende lede van die vakbond Solidariteit het gister saam met onder meer AfriForum, Solidariteit Helpende Hand, die FAK en die Skoleondersteuningsentrum (SOS) in Sandton betoog…
Nadat Minister van Arbeid Mildred Oliphant redelik onlangs nog ʼn minagtende houding gehad het jeens die bevindings van die MRK oor regstellende aksie, het sy…
Op 'n daaglikse basis word in sowel die hoofstroom media as op sosiale media berig van blankes wat as onskuldige burgerlikes in hul wonings –…
Bladsy 2 van 24
Go to top