► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Omgewing (32)

Terwyl water in die Kaapse metropool boomskraap is en allerlei planne beraam word om die krisis die hoof te bied word berig dat in Kirstenbosch…
‘n Groot brand wat die afgelope naweek vanuit die Tempe Weermagbasis by Bloemfontein ontstaan het, het ernstige skade aan die terrein van die Bloemfonteinse Konsentrasiekamp…
Dit blyk dat kabeldiefstal by die rioolaanleg te Frankfort veroorsaak dat nog meer rou riool as gewoonlik vryelik in die Wilgerivier en daarna in die…
'n Bohaai het ontstaan omdat natuurlewe-owerhede in Namibië die uitvoer van vyf baba-olifante vanaf die Eden wildsplaas in die Grootfontein-distrik goedgekeur het na 'n dieretuin…
Die #Khomani Cultural Landscape in die Noord-Kaap is pas deur Unesco tot Wêrelderfenisgebied verklaar, wat die totale aantal sulke gebiede in SA tot nege te…
'n Studie How on earth? deur Terence McCarthy in Proceedings of the National Academy of Sciences toon die huidige koers van vernietiging van lewe op…
Bladsy 3 van 4
Go to top