►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Omgewing (32)

Mediaberigte uit Zimbabwe lui dat 'n ooreenkoms met Chinese beleggers aangegaan is om 'n reuse ontwikkeling van VSA $460 miljoen by die Victoriavalle te doen…
AfriForum het vandeesmaand Bloemfontein, Dealesville, Boshof en Bultfontein se watergehalte as deel van hul nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets en bevind dat die drink- en rioolwater op…
Die Meerkat Hidroëlektriese Projek in die Oranjerivier 44 km noordwes van Hopetown oppad na Douglas is pas finaal goedgekeur. Geleë op die plase Tulloekgorum en…
Volgens die Vrystaatse provinsiale begroting wat vroeër vandeesmaand deur LUR vir Finansies Elzabe Rockman ter tafel gelê is, sluit die voorgestelde herstelwerk- en konstruksieprojekte van…
'n Afval-tot-energie-aanleg wat feitlik enige afval in energie kan verwerk – die eerste van sy soort in Afrika – is in Athlone, Kaapstad, deur Wes-Kaap…
Verskeie berigte uit verskillende oorde toon hoe die dierelewe van Afrika deur buitestaanders gestroop word. So bv. het die omgewingsorganisasie Namibian Chamber of Environment (NCE)…
Bladsy 4 van 4
Go to top