► Volgens SA in Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) toon jongste misdaadstatistiek vir SAPD tesame met vorige statistiek dat sedert 1994 in SA sowat 500 000 moorde gepleeg is en 1 miljoen verkragtings ► Prof. Rudolph Zinn van Unisa sê uit navorsing blyk dit dat van die misdadigers voer tot 107 misdrywe uit voordat hulle gearresteer word ► Solidariteit Netwerk loods nuwe Sol-Tech kampus in Pretoria teen koste van R300 miljoen, sal huidige kampus vir 1 200 studente verdubbel en sal na verwagting deure open in Januarie 2021 ► Kyk by hierdie video hoe top bevelvoerders van SA Vloot en Lugmag in Parlement getuig hoe vloot en lugmag op rand van ineenstorting is ► Vrou (55) in Oos-Vrystaat gisteraand terwyl sy gebad op ‘n plaas aangeval en verkrag, aanvaller vlug en niks gesteel nie ► Op die Economic Freedom of the World (EFW) 2019 verslag val Suid-Afrika 54 plekke na nr. 101 uit 162 lande, vanaf plek 47 in 2000 – volg hierdie skakel vir meer inligting ►Dit lyk of Britse premier Boris Johnson ‘n deurbraak met Brexit kan maak na ooreenkoms oor grensbeheer met Ierse Democratic Unionist Party (DUP) ► Voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers sê hy gaan nie Springbokke vanjaar by Wêreldbeker ondersteun nie, omrede vroeëre betrokkenheid van Eben Etzebeth by onderonsie met twee bruin mense in Langebaan ►

Omgewing (32)

PETCO as die nasionale liggaam vir die bestuur van plastiekafval in die land het bekendgemaak dat in 2017 'n rekordgetal van 2,15 miljard plastiekbottels met…
Ter viering van Bedreigde Spesies Dag op 18 Mei 2018 fokus die Bedreigde Wildlewe Trust (EWT) in SA op die verskillende spesies van die kraanvoël,…
Shell het aangekondig dat dit die kleim van die maatskappy om hidrobreking vir skalugas in die Karoo oor 'n gebied van sowat 90 000 km2 laat…
Luidens 'n aankondiging deur DA-leier Mmusi Maimane is Dag Zero vir die Kaapstadse waterkrisis onbepaald uitgestel, nadat voorheen eers hierdie datum op 22 April 2018…
Die ongelooflike stroping van die seelewe in die oseane van die wêreld blyk uit die feit van vistreilers wat inderwaarheid drywende verwerkingsfabrieke is, wat so…
Die huidige stand van damme in die Vrystaat het in totaal die afgelope twee weke weens goeie laat somerreëns gestyg vanaf 65.4% tot 68.0%. Die…
Bladsy 2 van 4
Go to top