Aletheim 1

► Plaasmoord Hartbeespoort, man en vrou deur ongeveer 5 aanvallers oorval, man tussen bene geskiet en vrou noodlottig in bors ► Plaasaanval Tongaat KZN, 70-jarige man en familie deur drie gewapende aanvallers oorval – juweliersware, kontant en selfoon geroof ► Plaasaanval Onderstepoort/Haakdoornboom, drie aanvallers verrinneweer bejaarde egpaar 77 en 78 jaar oud, vrou heup gebreek, man ernstige kopwonde, aanvallers ontvlug met besittings en motor ► Bettysbaai oorval deur wegholbrand, 31 huise brand af, talle mense onder wie bejaardes verloor alles; vraag brandstigting? ► Valke en snuffelhond ontbloot kokaïne besending op Suid-Amerikaanse vragskip in Port Elizabeth hawe ter waarde van R720 miljoen ► Video sirkuleer op sosiale media van kommentaar deur swart man op kundige swart politiek in SA – vraag is leuens of waarheid – kliek hier om te oordeel ► Britse Laerhuis stem môre oor Brexit, groot toets vir eerste minister Theresa May ► Parlementêre mediaverklaring oor Koffiefontein plaasskietery betreur hartroerend dat Polisieman doodgeskiet is en een gewond, maar hoegenaamd geen melding dat twee blanke boere ook omgekom het nie

Omgewing (29)

Luidens 'n aankondiging deur DA-leier Mmusi Maimane is Dag Zero vir die Kaapstadse waterkrisis onbepaald uitgestel, nadat voorheen eers hierdie datum op 22 April 2018…
Die ongelooflike stroping van die seelewe in die oseane van die wêreld blyk uit die feit van vistreilers wat inderwaarheid drywende verwerkingsfabrieke is, wat so…
Die huidige stand van damme in die Vrystaat het in totaal die afgelope twee weke weens goeie laat somerreëns gestyg vanaf 65.4% tot 68.0%. Die…
Kundiges verwag dat die herfskommandowurm oor Suid-Afrika heen sal versprei, met die moontlike uitsondering van die Wes-Kaap. Reeds is besmetting in vyf distrikte in Limpopo,…
Besware deur boere oor die beplande ondergrondse steenkoolvergassingsprojek by Theunissen deur die maatskappy African Carbon Energy (Africary) het meegebring dat ontginning vir eers uitgestel is…
Terwyl water in die Kaapse metropool boomskraap is en allerlei planne beraam word om die krisis die hoof te bied word berig dat in Kirstenbosch…
Bladsy 2 van 4

VVK2 banier