Aletheim 1

►►► Julius Malema van EFF dagvaar ANC Jeugliga vir laster oor beweringe teen hom oor omkopery ► In Kanana-woongebied by Orkney word 7 mense in bende-oorlog vermoor ► Pres. Moon Jae-in van Suid-Korea ontmoet vandag vir Kim Jong-un in Pyongyang, Noord-Korea vir geskiedkundige samespreking ► Berig dat Zambiese elektrisiteitsmaatskappy Zesco aan China verkoop moet word omdat hulle nie hul lening kan betaal nie ► Moderator van NG Kerk ds. Nelis Janse van Rensburg skryf in Kerkbode dat hyself steun homoseksualisme, hoewel dit nie strook met amptelike beleid van die NG Kerk nie ► John Mitchell amptelik weg by Blou Bulle as afrigter en aanvaar pos by Engelse Rugby-unie as verdedigingsafrigter ► Standard Bank getuig voor Zondo-kommissie oor hoe Guptas ook die bank wou dwing om by staatskaping in te val ►►►

Afrikanervolk (43)

Die Volksraadverkiesingkommissie (VVK) het bekendgemaak dat weens verslegtende landsomstandighede besluit is om die datum vir die verkiesing van die volgende Volksraad uit te stel vanaf…
ToekomsVonk is 'n burgerregte-organisasie wat in September verlede jaar te Pretoria gestig is met die visie om die Afrikaner as “‘n gebroke volk / nasie…
In 'n vroeëre berig van DitsemBlits is berig dat dr. Jann Schlebusch van Bloemfontein en sy kinders Rusland besoek het met die oog daarop om…
Die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat het by die standbeeld van oud-pres. MT Steyn voor die hoofgebou van die universiteit 'n glasstruktuur opgerig…
Dat die verguising waaraan blanke Suid-Afrikaners, in besonder die Afrikaner, onderwerp word, propagandistiese snert is, staan soos 'n paal bo water indien die ware feite…
Gegee die krisis waarin Suid-Afrika tans verkeer en die risiko dat die landsbestuur ineen kan stort, tesame met die terroristiese aanslag teen die blanke, in…
Bladsy 1 van 6

VVK2 banier