► Volgens SA in Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) toon jongste misdaadstatistiek vir SAPD tesame met vorige statistiek dat sedert 1994 in SA sowat 500 000 moorde gepleeg is en 1 miljoen verkragtings ► Prof. Rudolph Zinn van Unisa sê uit navorsing blyk dit dat van die misdadigers voer tot 107 misdrywe uit voordat hulle gearresteer word ► Solidariteit Netwerk loods nuwe Sol-Tech kampus in Pretoria teen koste van R300 miljoen, sal huidige kampus vir 1 200 studente verdubbel en sal na verwagting deure open in Januarie 2021 ► Kyk by hierdie video hoe top bevelvoerders van SA Vloot en Lugmag in Parlement getuig hoe vloot en lugmag op rand van ineenstorting is ► Vrou (55) in Oos-Vrystaat gisteraand terwyl sy gebad op ‘n plaas aangeval en verkrag, aanvaller vlug en niks gesteel nie ► Op die Economic Freedom of the World (EFW) 2019 verslag val Suid-Afrika 54 plekke na nr. 101 uit 162 lande, vanaf plek 47 in 2000 – volg hierdie skakel vir meer inligting ►Dit lyk of Britse premier Boris Johnson ‘n deurbraak met Brexit kan maak na ooreenkoms oor grensbeheer met Ierse Democratic Unionist Party (DUP) ► Voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers sê hy gaan nie Springbokke vanjaar by Wêreldbeker ondersteun nie, omrede vroeëre betrokkenheid van Eben Etzebeth by onderonsie met twee bruin mense in Langebaan ►

Afrikanervolk (62)

Dit is ons submissie dat in die Bybel vier tipes samelewings verbande vir God belangrik is, nl. huwelike tussen man en vrou, gesinne met ouers…
“Afrikaanse skole moet hulself posisioneer om ten volle te privatiseer om sodoende te verseker dat onderrig in Afrikaans steeds in 2030 sal plaasvind.” Dit is…
Volgens ʼn omvattende bevolkingstudie deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) is daar ʼn bevolkingsverskuiwing onder Afrikaners aan die gang vanaf ongeveer 300 dorpe oor die land…
Die Volksraadverkiesingkommissie (VVK) het bekendgemaak dat weens verslegtende landsomstandighede besluit is om die datum vir die verkiesing van die volgende Volksraad uit te stel vanaf…
ToekomsVonk is 'n burgerregte-organisasie wat in September verlede jaar te Pretoria gestig is met die visie om die Afrikaner as “‘n gebroke volk / nasie…
In 'n vroeëre berig van DitsemBlits is berig dat dr. Jann Schlebusch van Bloemfontein en sy kinders Rusland besoek het met die oog daarop om…
Bladsy 3 van 8
Go to top