► Abel Sithole as uitvoerende hoof van die Government Employees’ Pension Fund (GEPF) getuig voor Mpati-kommissie dat ʼn “belegging” van R4,3 miljard sonder sy medewete gemaak is uit die GEPF na die firma Ayo Technologies van omstrede Iqbal Survé; blykbaar kan of wil Ayo dit nou nie terugbetaal nie ► Mynmaatskappy Rio Tinto het sy Rössing Uraanmyn in Namibië, in produksie sedert 1976 en wat tans jaarliks sowat 4,6 miljoen pond uraan lewer, verkoop aan die China National Uranium Corporation (CNUC) vir $106,5 miljoen; Rio Tinto het sedert 2017 beleggings van $11,2 miljard uit Namibië onttrek ► Nuwe Minister van Water, Sanitasie en Menslike Nedersettings Lindiwe Sisulu sê in Parlement skade in die departement weens korrupsie en wanbestuur is feitlik “onmeetlik” en dat drastiese omdraaistrategie dringend nodig is ► Munisipaliteite skuld die nege waterrade en Dept. van Water R14 miljard vir waterdienste gelewer ► Adjunk-minister van Landbou, Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming Mcebisi Skwatsha sê in Parlement dat onteiening sonder vergoeding binnekort ʼn werklikheid gaan wees, “maar onwettige grondgryp nie toegelaat sal word nie” ► Vrystaat Landbou sê massiewe armoede in Lesotho bedreig wet en orde in Vrystaat en dat dit verskillende tipes misdaad in die provinsie veroorsaak ► Volgens verslag van PwC is vergoeding van ʼn uitvoerende hoof van mynmaatskappy in SA gemiddeld sowat R16,8 miljoen per jaar en dié van ʼn finansiële hoof sowat R6,9 miljoen per jaar ► Projek VatVyf gebaseer te Orania benodig borgskap vir twee behoeftige blanke leerlinge in Bloemfontein wat as prefekte gekies is om einde vanjaar elkeen ʼn oriënteringskamp by te woon – R1 000 vir seun in hoërskool en R500 vir dogter in laerskool – kontak projekvatvyf@gmail.com of 082 773 2150 ►

Afrikanervolk (59)

'n Groep sakemanne vanuit België het Suid-Afrika verlede week besoek om hulself op hoogte te stel van blanke armoede en plaasmoorde. Die groep, wat nie…
Die uitvoerende hoof van die ATKV Deirdré Le Hanie het bedank na net minder as een jaar in die pos. Dit is bekend dat sy…
 Dit is vanjaar 100 jaar gelede dat CJ Langenhoven Die Stem gedig het, soos dit in daaropvolgende jare in al sy verse voltooi is en…
Nelius Ferreira (37), van die plaas Grootdraai naby Harrismith is aangewys as die Vrystaatse Jongboer van die Jaar. Ferreira stap onder meer weg met ’n…
Dit is moontlik dat Afrikaans vir jou belasting kan werk en wel met ’n Artikel 18A- belastingvrystellingssertifikaat vir individue en organisasies wat die FAK se…
Rudie Rousseau wat bekend is vir sy passie vir die restourasie en instandhouding van die 126 konsentrasiekerkhowe uit die Anglo-Boere-oorlog, berig van die werk wat…
Bladsy 4 van 8
Go to top