►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Afrikanervolk (64)

Nelius Ferreira (37), van die plaas Grootdraai naby Harrismith is aangewys as die Vrystaatse Jongboer van die Jaar. Ferreira stap onder meer weg met ’n…
Dit is moontlik dat Afrikaans vir jou belasting kan werk en wel met ’n Artikel 18A- belastingvrystellingssertifikaat vir individue en organisasies wat die FAK se…
Rudie Rousseau wat bekend is vir sy passie vir die restourasie en instandhouding van die 126 konsentrasiekerkhowe uit die Anglo-Boere-oorlog, berig van die werk wat…
Ditsem Nuus beplan om in die April 2018 uitgawe van die koerant te begin met 'n fokus op ekonomiese bemagtiging van die Afrikaner, met spesifieke…
Te Bloemfontein is Oranje Selfhelp as ‘n geregistreerde, nie-winsgewende welsynsorganisasie vir minderbevoorregte Afrikaners reeds vir jare besig om volksgenote met voedsel, kleding, werksgeleenthede en sedelik-geestelike…
Projek Vooruit is ‘n inoverende inisiatief deur jeugdige personeel van AfriForum om ekonomiese bemagtiging onder Afrikaners te bewerkstellig en Afrikaner-entrepreneurskap te bevorder. Vooruit bied inligtingseminare…
Bladsy 5 van 8
Go to top