► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Afrikanervolk (62)

Die Vereniging van Regslui vir Afrikaans (VRA) het 'n veldtog van stapel gestuur om te veg vir die gebruik van Afrikaans en al die ander…
In 'n betekenisvolle skuif van siening van grondgebied vir die Boere-Afrikanervolk, sê die Boere-Afrikaner Volksraad in 'n kennisgewing: “Terwyl Suid-Afrika (die erkende swart gebiede uitgesluit)…
In 'n mediaverklaring roep die Boere-Afrikaner Volksraad “volksgenote op na 'n belangrike volksvergadering op Saterdag 3 Junie 2017 om 10:00 by die Paardekraal Monument in…
Ons het op ons magies geslaap in ‘n kot wat geverf was met helderkleurige loodbasisverf. Ons het geen kindvaste deksels of proppe op medisynebottels, deure of kaste gehad…
Die volgende is 'n ledeverklaring wat dr. Pieter Mulder van die VF Plus in die Parlement gemaak het oor die betekenis van die Slag van…
In ‘n mediaverklaring sê die Nasionale Konserwatiewe Party dat in samewerking met Miljoen stemme vir Steve alle organisasies, besighede en individue genooi word om ‘n…
Bladsy 8 van 8
Go to top