►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Vooruit-projek vir Afrikaner-bemagtiging

Projek Vooruit is ‘n inoverende inisiatief deur jeugdige personeel van AfriForum om ekonomiese bemagtiging onder Afrikaners te bewerkstellig en Afrikaner-entrepreneurskap te bevorder. Vooruit bied inligtingseminare en opleiding aan en verskaf advies oor entrepreneurskap.

Volg Vooruit se Facebook blad of kontak hulle vir enige navra by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. Besoek ook gerus www.afrikaansvriendelik.co.za vir gratis blootstelling van sake-ondernemings.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top