Report comment

Klink alles mooi, maar onthou ons die n lewende God en die woord se indien julle vergeet het jy sal geen gesneede beeld maak nie nie van wat op die aarde onder die aarde of hemelruim nie dis die eerste deel van die gebod die tweede deel sĂȘ jy sal jou voor hulle nie neerbuig nie want jy dien n jaloerse God. So in kort dis verkeerd