►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Voorgestelde nasionalisering van Reserwebank van die tafel

‘n Mosie van die ANC Parlementêre koukus dat die Reserwebank genasionaliseer word, is ter elfder ure deur die voorstellers teruggetrek . Die mosie het gelui: Acknowledging the role, mandate and independence of the South African Reserve Bank, in line with international practice, to ensure full public ownership of the Bank.

Inmiddels het die graderingsagentskap Moody’s, wat tans in die land is om die moontlikheid te ondersoek om die nasionale ekonomiese opset af te gradeer na rommelstatus, verklaar dat …any developments which cast further doubt over the independence and credibility of core institutions including the National Treasury and Reserve Bank would be strongly credit negative.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top