► Verskoning gister geen Hooftrekke weens onvoorsiene omstandighede, vandag dubbel ► Afrikaner-gemeenskap ontstoke oor haatspraak van Panyaza Lesufi Gauteng LUR vir Onderwys teen Afrikaans, wat sê dit “gaan sy verstand te bowe dat daar stryd is in skole vir Afrikaans as daar nie meer een universiteit is wat Afrikaans as onderrigmedium het nie” ► In terreuraanval 20 Mei op plaas tussen Fochville en Westonaria deur agt gewapende aanvallers op pa (55) en dogter (17) is dogter herhaaldelik verkrag ► Nog terreuraanvalle op plase: ► 21 Mei by Louis-Trichardt, Limpopo, Annette Kennealy voormalige DA raadslid vermoor in haar plaashuis aangetref ► 19 Mei by Addo, Oos-Kaap, vroulike plaaswerker deur twee gewapende aanvallers met messe gesteek, kontant geroof ► 17 Mei by De Doorns, Wes-Kaap, vyf gewapende aanvallers oorval bejaarde egpaar laataand in hul huis , beroof, geen verder besonderhede tans beskikbaar nie ► 87-jarige man in Tshwane in Distrikhospitaal erg aangerand deur personeel toe hy hulle aanspreek omdat hulle hom in Zoeloe en Tswana spot ► Pretoria Hooggeregshof gee uitspraak dat bevinding van OB Busisiwe Mkhwebane in saak van Estina-suiwelprojek by Vrede in Vrystaat so swak is dat dit tersyde gestel word ► Geweldige uittog van voorste SA rugbyspelers na klubs in die buiteland Engeland, Europa, Japan en VSA, o.a. Bulle-kaptein en Springbok-losskakel Handré Pollard ► Berigte dat hongersnood dreig in Zimbabwe a.g.v. droogte en lae vlak van Karibadam, sowat 3 miljoen mense benodig voedselhulp en beurtkrag word toegepas ►

Afrikanervolk (57)

 Dit is vanjaar 100 jaar gelede dat CJ Langenhoven Die Stem gedig het, soos dit in daaropvolgende jare in al sy verse voltooi is en…
Nelius Ferreira (37), van die plaas Grootdraai naby Harrismith is aangewys as die Vrystaatse Jongboer van die Jaar. Ferreira stap onder meer weg met ’n…
Dit is moontlik dat Afrikaans vir jou belasting kan werk en wel met ’n Artikel 18A- belastingvrystellingssertifikaat vir individue en organisasies wat die FAK se…
Rudie Rousseau wat bekend is vir sy passie vir die restourasie en instandhouding van die 126 konsentrasiekerkhowe uit die Anglo-Boere-oorlog, berig van die werk wat…
Ditsem Nuus beplan om in die April 2018 uitgawe van die koerant te begin met 'n fokus op ekonomiese bemagtiging van die Afrikaner, met spesifieke…
Te Bloemfontein is Oranje Selfhelp as ‘n geregistreerde, nie-winsgewende welsynsorganisasie vir minderbevoorregte Afrikaners reeds vir jare besig om volksgenote met voedsel, kleding, werksgeleenthede en sedelik-geestelike…
Bladsy 4 van 8
Go to top