► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►

Afrikanervolk (51)

Plaasaanvalle op blanke boere en hul gesinne gaan onverpoosd voort en hoewel presiese syfers nie beskikbaar is nie en moeilik beraambaar is, blyk dit uit…
In 'n mediaverklaring sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus: “Erfenisdag Sondag 24 September is daar om ook die erfenis van die Afrikaner…
AfriVriendelik, 'n inisiatief van AfriForum, bied tans 'n Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aan met die oogmerk om entrepreneurs te bemagtig en te motiveer. Die enigste…
Die ontsettende skreiende armoede waarin talle blankes, veral Afrikaners, in Suid-Afrika verval het, het grafies weer onder die aandag gekom met 'n verslag wat Daniël…
As daar gekyk word na hedendaagse mediaberigte oor die algemeen, dan lyk dit of die toekoms van die Afrikaner as volk maar donker is. Ons…
Volgens 'n studie gedoen deur prof. Flip Smit, voormalige rektor van Universiteit van Pretoria en soos gepubliseer deur Media24, toon die blanke gedeelte van 4,5…
Bladsy 5 van 7
Go to top