► Verskoning gister geen Hooftrekke weens onvoorsiene omstandighede, vandag dubbel ► Afrikaner-gemeenskap ontstoke oor haatspraak van Panyaza Lesufi Gauteng LUR vir Onderwys teen Afrikaans, wat sê dit “gaan sy verstand te bowe dat daar stryd is in skole vir Afrikaans as daar nie meer een universiteit is wat Afrikaans as onderrigmedium het nie” ► In terreuraanval 20 Mei op plaas tussen Fochville en Westonaria deur agt gewapende aanvallers op pa (55) en dogter (17) is dogter herhaaldelik verkrag ► Nog terreuraanvalle op plase: ► 21 Mei by Louis-Trichardt, Limpopo, Annette Kennealy voormalige DA raadslid vermoor in haar plaashuis aangetref ► 19 Mei by Addo, Oos-Kaap, vroulike plaaswerker deur twee gewapende aanvallers met messe gesteek, kontant geroof ► 17 Mei by De Doorns, Wes-Kaap, vyf gewapende aanvallers oorval bejaarde egpaar laataand in hul huis , beroof, geen verder besonderhede tans beskikbaar nie ► 87-jarige man in Tshwane in Distrikhospitaal erg aangerand deur personeel toe hy hulle aanspreek omdat hulle hom in Zoeloe en Tswana spot ► Pretoria Hooggeregshof gee uitspraak dat bevinding van OB Busisiwe Mkhwebane in saak van Estina-suiwelprojek by Vrede in Vrystaat so swak is dat dit tersyde gestel word ► Geweldige uittog van voorste SA rugbyspelers na klubs in die buiteland Engeland, Europa, Japan en VSA, o.a. Bulle-kaptein en Springbok-losskakel Handré Pollard ► Berigte dat hongersnood dreig in Zimbabwe a.g.v. droogte en lae vlak van Karibadam, sowat 3 miljoen mense benodig voedselhulp en beurtkrag word toegepas ►

Afrikanervolk (57)

AfriVriendelik, 'n inisiatief van AfriForum, bied tans 'n Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aan met die oogmerk om entrepreneurs te bemagtig en te motiveer. Die enigste…
Die ontsettende skreiende armoede waarin talle blankes, veral Afrikaners, in Suid-Afrika verval het, het grafies weer onder die aandag gekom met 'n verslag wat Daniël…
As daar gekyk word na hedendaagse mediaberigte oor die algemeen, dan lyk dit of die toekoms van die Afrikaner as volk maar donker is. Ons…
Volgens 'n studie gedoen deur prof. Flip Smit, voormalige rektor van Universiteit van Pretoria en soos gepubliseer deur Media24, toon die blanke gedeelte van 4,5…
In die film Krotoa wat onlangs vrygestel is, word beweer dat Jan van Riebeeck 'n buite-egtelike verhouding met die Khoi-vrou genaamd Krotoa gehad het en…
Daar is met skok kennis geneem van die graad en wydverspreidheid van armoede onder blankes in Suid-Afrika, in besonder onder Afrikaners, met die sirkulasie op…
Bladsy 6 van 8
Go to top