► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Internasionaal

Nogal insiggewend dat pres. Donald Trump twee Amerikaners met SA-verbintenisse benoem het in sleutelpote in sy administrasie: As nuwe veiligheidsraadgewer Robert O’Brien, wat in die…
Ek wil hierdie maand die soeklig laat val op die volgende vyf glorieryke hoogtepunte in die sportwêreld van Hongarye: Manspolo: Drie Olimpiese goues Die Hongaarse…
Nogal insiggewend dat terwyl pres. Donald Trump as sy nuwe veiligheidsraadgewer en sleutelpersoon in die Amerikaanse regering benoem het Robert O’Brien, wat in die tagtigerjare…
In 'n opsienbare verwikkeling het die Nederlandse parlement pas 'n mosie aanvaar van veroordeling van onteiening van grond sonder vergoeding in Suid-Afrika. ʼn Meerderheid in…
Hongarye - land van die eenheid en hoop Hierdie artikel is die eerste in 'n reeks deur 'n vryskutjoernalis in Hongarye, Bálint Mészáros (43), wat…
Op die internasionale front is die grootste verwikkeling die handelstariefoorlog waarin die VSA en China tans indryf, met die VSA wat sy algemene invoertariewe op…
Bladsy 1 van 20
Go to top