► Abel Sithole as uitvoerende hoof van die Government Employees’ Pension Fund (GEPF) getuig voor Mpati-kommissie dat ʼn “belegging” van R4,3 miljard sonder sy medewete gemaak is uit die GEPF na die firma Ayo Technologies van omstrede Iqbal Survé; blykbaar kan of wil Ayo dit nou nie terugbetaal nie ► Mynmaatskappy Rio Tinto het sy Rössing Uraanmyn in Namibië, in produksie sedert 1976 en wat tans jaarliks sowat 4,6 miljoen pond uraan lewer, verkoop aan die China National Uranium Corporation (CNUC) vir $106,5 miljoen; Rio Tinto het sedert 2017 beleggings van $11,2 miljard uit Namibië onttrek ► Nuwe Minister van Water, Sanitasie en Menslike Nedersettings Lindiwe Sisulu sê in Parlement skade in die departement weens korrupsie en wanbestuur is feitlik “onmeetlik” en dat drastiese omdraaistrategie dringend nodig is ► Munisipaliteite skuld die nege waterrade en Dept. van Water R14 miljard vir waterdienste gelewer ► Adjunk-minister van Landbou, Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming Mcebisi Skwatsha sê in Parlement dat onteiening sonder vergoeding binnekort ʼn werklikheid gaan wees, “maar onwettige grondgryp nie toegelaat sal word nie” ► Vrystaat Landbou sê massiewe armoede in Lesotho bedreig wet en orde in Vrystaat en dat dit verskillende tipes misdaad in die provinsie veroorsaak ► Volgens verslag van PwC is vergoeding van ʼn uitvoerende hoof van mynmaatskappy in SA gemiddeld sowat R16,8 miljoen per jaar en dié van ʼn finansiële hoof sowat R6,9 miljoen per jaar ► Projek VatVyf gebaseer te Orania benodig borgskap vir twee behoeftige blanke leerlinge in Bloemfontein wat as prefekte gekies is om einde vanjaar elkeen ʼn oriënteringskamp by te woon – R1 000 vir seun in hoërskool en R500 vir dogter in laerskool – kontak projekvatvyf@gmail.com of 082 773 2150 ►
×

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 42

Internasionaal

Toestroming na Europa ingrypende implikasies

Die steeds voortgaande massale toestroming van vlugtelinge en immigrante uit die Midde-Ooste en Noord-Afrika na Europa het allerlei ingrypende maatskaplike, politieke en ekonomiese implikasies, soos…

VSA en Europa krities oor SA anti-Westerse houding

Uit voorleggings van die Amerikaanse Nywerheidskamer (NPC) en die Europese Kamer van Handel en Nywerheid in SA (EUCCISA) tydens ‘n onlangse sitting van die Parlementêre…
Daar is ‘n wye mening van politieke waarnemers en soos in die sosiale media uitgedruk word, dat hoewel algemeen aanvaar word dat die jaarlikse beraad…
Talle vrae hang oor die beweerde ooreenkoms tussen die SA regering, soos verteenwoordig deur Minister van Energie Tina Joemat-Pettersson vrou-alleen en die Russiese kernkragkorporasie Rosatom,…
Jy sien hulle oral in SA, selfs in feitlik elke klein dorpie - Chinese winkels klein en groot. Daar moet eenvoudig baie van hulle in…
Bladsy 19 van 19
Go to top