► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Internasionaal

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake Mike Pompeo het in 'n opspraakwekkende toespraak aangekondig dat die VSA “die ergste sanksies nog” teen Iran gaan instel.…
Volgens 'n berig van Radio Laeveld het die regering 100 ha grond aan ‘n Chinese maatskappy beskikbaar gestel op langtermynhuur ter waarde van R300 miljoen…
Die Merkel-regering het wetgewing voorgestel dat immigrante uit die Midde-Ooste en Turkye nou hul volle gesinne ook na Duitsland mag inbring sonder spesiale vergunning. Tans…
Volgens die webwerf www.defenceweb.co.za word in die 2018/19 nasionale begroting van Botswana van sowat R90 miljard die uitbouing van die militêre vermoë van die land…
Die wêreld is behoorlik in beroering oor die verskuiwing van die Amerikaanse ambassade in Israel vanaf Tel Aviv na Jerusalem en die amptelike opening eergister…
Wetstoepassers in Zimbabwe is dringend op soek na die opbrengs van die Maranga-diamantvelde in die ooste van Zimbabwe, wat grootliks gehanteer is nadat Robert Mugabe…
Bladsy 7 van 19
Go to top