► Volgens SA in Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) toon jongste misdaadstatistiek vir SAPD tesame met vorige statistiek dat sedert 1994 in SA sowat 500 000 moorde gepleeg is en 1 miljoen verkragtings ► Prof. Rudolph Zinn van Unisa sê uit navorsing blyk dit dat van die misdadigers voer tot 107 misdrywe uit voordat hulle gearresteer word ► Solidariteit Netwerk loods nuwe Sol-Tech kampus in Pretoria teen koste van R300 miljoen, sal huidige kampus vir 1 200 studente verdubbel en sal na verwagting deure open in Januarie 2021 ► Kyk by hierdie video hoe top bevelvoerders van SA Vloot en Lugmag in Parlement getuig hoe vloot en lugmag op rand van ineenstorting is ► Vrou (55) in Oos-Vrystaat gisteraand terwyl sy gebad op ‘n plaas aangeval en verkrag, aanvaller vlug en niks gesteel nie ► Op die Economic Freedom of the World (EFW) 2019 verslag val Suid-Afrika 54 plekke na nr. 101 uit 162 lande, vanaf plek 47 in 2000 – volg hierdie skakel vir meer inligting ►Dit lyk of Britse premier Boris Johnson ‘n deurbraak met Brexit kan maak na ooreenkoms oor grensbeheer met Ierse Democratic Unionist Party (DUP) ► Voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers sê hy gaan nie Springbokke vanjaar by Wêreldbeker ondersteun nie, omrede vroeëre betrokkenheid van Eben Etzebeth by onderonsie met twee bruin mense in Langebaan ►

Internasionaal

Britanje en die Europese Unie het pas ooreengekom oor die “grootste gedeelte” van die ooreenkoms wat uiteindelik moet lei tot die ordelike onttrekking van Britanje…
Op 21 Maart 2018 het 44 staatshoofde in Kigali, Rwanda, die African Continental Free Trade Area (AfCFTA) onderteken waardeur die grootste enkele handelsblok in die…
Die leier van Katalonië wat in 2017 as president van die provinsie eensydig onafhanklikheid van Spanje uitgeroep het, Carles Puigdemont, is in Duitsland in hegtenis…
Volgens die internasionale Vredesindeks van die Institute for Economics and Peace (IEP) met hul Global Peace Index, het globale vrede die kreeftegang gegaan a.g.v. die…
Terwyl die hoofstroom internasionale media soos die BBC die agenda van die NWO bevorder en daarom Brexit soveel as moontlik afkam, is dit insiggewend om…
Pres. Vladimir Putin (65) van Rusland het pas die presidentsverkiesing in sy land met ‘n meerderheid van 76,7% stemme gewen ten einde ‘n vierde sesjaartermyn…
Bladsy 9 van 19
Go to top