► Volgens SA in Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) toon jongste misdaadstatistiek vir SAPD tesame met vorige statistiek dat sedert 1994 in SA sowat 500 000 moorde gepleeg is en 1 miljoen verkragtings ► Prof. Rudolph Zinn van Unisa sê uit navorsing blyk dit dat van die misdadigers voer tot 107 misdrywe uit voordat hulle gearresteer word ► Solidariteit Netwerk loods nuwe Sol-Tech kampus in Pretoria teen koste van R300 miljoen, sal huidige kampus vir 1 200 studente verdubbel en sal na verwagting deure open in Januarie 2021 ► Kyk by hierdie video hoe top bevelvoerders van SA Vloot en Lugmag in Parlement getuig hoe vloot en lugmag op rand van ineenstorting is ► Vrou (55) in Oos-Vrystaat gisteraand terwyl sy gebad op ‘n plaas aangeval en verkrag, aanvaller vlug en niks gesteel nie ► Op die Economic Freedom of the World (EFW) 2019 verslag val Suid-Afrika 54 plekke na nr. 101 uit 162 lande, vanaf plek 47 in 2000 – volg hierdie skakel vir meer inligting ►Dit lyk of Britse premier Boris Johnson ‘n deurbraak met Brexit kan maak na ooreenkoms oor grensbeheer met Ierse Democratic Unionist Party (DUP) ► Voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers sê hy gaan nie Springbokke vanjaar by Wêreldbeker ondersteun nie, omrede vroeëre betrokkenheid van Eben Etzebeth by onderonsie met twee bruin mense in Langebaan ►

Internasionaal

China met sy grootste bevolking op aarde van 1,411 miljard het gehoor dat sy president Xi Jinping lewenslank in sy amp mag aanbly. So het…
Internasionaal gons dit steeds omdat pres. Donald Trump vroeg vanjaar gesê het die VSA erken Jerusalem as hoofstad van Israel en dat die Amerikaanse ambassade…
In reaksie op die poging tot vergiftiging van 'n dubbele Russiese spioen Sergei Skripal en sy dogter Yulia in die Engelse stad Salisbury op 4…
Laas week Sondag 18 Maart gaan in Rusland sowat 110 miljoen geregistreerde kiesers uit 'n bevolking van 142 miljoen stem vir wie die president van…
Die Mangaung Metro wat ageer oor Bloemfontein, Van Stadensrus, Wepener, Dewetsdorp en Soutpan sink al diep in die rooi in en word talle sleuteldienste nie…
As jy in Suid Afrika die VSA se president komplimenteer loop jy die risiko om tegelykertyd geskiedenis te maak en van almal se Krismislysie geskrap…
Bladsy 10 van 19
Go to top