►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Internasionaal

Britse premier Theresa May het pas 'n ampsbesoek aan China voltooi, waar sy gul ontvang is deur die regering van Xi Jinping . Laasgenoemde het…
Die jongste outonome gebied waar die inwoners verklaar dat hulle selfbeskikking opeis, is Korsika, 'n eilandgebied van Frankryk in die Middellandse See, suidoos van Frankryk,…
Inwoners van Hong Kong bly voortdurend stu ten gunste van demokrasie en selfbeskikking vir hierdie stadsprovinsie van China. Leiers van die beweging word genadeloos deur…
Finland het die jongste Europese land geword wat skynbaar sterk van plan is om die Europese Unie (EU) te verlaat. In die Finse presidentsverkiesing wat…
In die vloeibare gebied tussen Turkye, Irak en Sirië, spook die Koerde al vir meer as 'n eeu om vir hulself 'n vaderland en selfbeskikking…
In ‘n tyd waarin gewaak moet word teen fopnuus, is die volgende enkele uittreksels uit 'n beweerde kommunikasie van die EFF Gauteng Provincial Command Team…
Bladsy 12 van 20
Go to top