►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Internasionaal

Die ergste opstande teen die ekstremistiese Islamitiese diktatuur in Iran sedert 2009 het losgebreek met die gevolg dat in vier provinsies in slegs drie dae…
Nadat eertydse president van Jemen, Ali Abdullah Saleh, in 2012 gedwing is om die mag aan sy adjunk Abdullah Mansour Hadi te oorhandig, het Jemen,…
By die amptelike nasionale Kersboomseremonie in die Withuis ter loodsing van die Kersseisoen in die VSA het pres. Donald Trump gesê dit is 'n Christelike…
Internasionaal het pres. Donald Trump van die VSA behoorlik die kat in die duiwehok losgelaat deur Jerusalem amptelik te erken as die hoofstad van Israel…
Die Midde Ooste is tans behoorlik in 'n kookpot en loop spanning hoog dat dit nie êrens onbegeerd oorkook nie. In Saoedi-Arabië het die nuwe…
Die Kataloniese parlement o.l.v. hul president Carles Puigdemont van die Kataloniese Demokratiese Party  het met hul eensydige onafhanklikheidsverklaring op 27 Oktober 2017 gebaseer op 'n…
Bladsy 13 van 20
Go to top