►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

ANC wil naam van Brandfort verander

Die Vrystaatse LUR vir Kuns, Kultuur, Sport en Ontspanning Mathabo Leeto het aangekondig dat die ANC in die Vrystaat beplan om die naam van Brandfort te verander na Winnie Madikizela-Mandela Town. Sy sê Brandfort “is voorheen genoem na die voormalige president van die Oranje-Vrystaat Jan Brand, terwyl 'n fort 'n kasteel is”. Leeto het ook gesê dat beoog word om sowat 200 plekname in die Vrystaat binnekort te verander, maar het nie besonderhede daaroor verstrek nie.

Gradeer die artikel
(1 Vote)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top