►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Iranse ooreenkoms waarskynlik deur Trump opgesê

Die kanse lyk goed dat die omstrede internasionale ooreenkoms van 2016 oor die kernontwikkelingsprogram van Iran vandeesmaand deur pres. Donald Trump namens die VSA opgesê gaan word. Trump het hoeka al gesê dat dit die swakste ooreenkoms is waarby die VSA nog 'n party was en dat eintlik miljarde Amerikaanse dollar as omkoopgeld gebruik is om die ooreenkoms te bereik het.  

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top