►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Trump en blankes uit SA

Nogal insiggewend dat terwyl pres. Donald Trump as sy nuwe veiligheidsraadgewer en sleutelpersoon in die Amerikaanse regering benoem het Robert O’Brien, wat in die tagtigerjare as Amerikaanse uitruilstudent nagraads aan die Universiteit van die Vrystaat studeer het en met ʼn boeremeisie van Burgersdorp getroud is, hy ‘n Amerikaanse vrou wat in Oos-London gebore is, Lana Marks (65), aangestel het as nuwe ambassadeur in Suid-Afrika.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

1 comment

  • Gert - Woensdag, 09 Oktober 2019

    Verstaan nie wat die opmerking onder die foto beteken nie - veral nie die laaste gedeelte!

    Report

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top