► Magnus Heystek Finansiële Adviseurs berig dat gister het SA staatskuld deur grens van R3 triljard gebreek, wat beteken elke SA burger – man, vrou en kind – skuld R55 276 000!; rente alleen beloop R170 miljard per jaar ► Eskom-topbestuur sê hulle beplan Fase 5 en 6 beurtkrag om totale ineenstorting van nasionale kragnetwerk te voorkom – Gordhan & kie hou media konferensie in Rosebank in donkerte gehul ► Beurtkrag Fase 5 en 6 kan beteken krag word afgesny na waterpompe in Gauteng, nywerheidshartland van SA en digsbevolkte provinsie ► Grootste oorsake vir Eskom-krisis geïdentifiseer as gebrekkige instandhouding; geen pro-aktiewe beplanning; leeg gesteel op massaskaal deur Jacob Zuma, kaders en Guptas; swak gehalte steenkool; te min dieseldepots; en nou geen geld om reg te maak nie; Cabora Bassa dra slegs 3% by – LUISTER by hierdie stemgreep na kundige Ted Blom ► Grootste ekspo in vervaardigingsbedryf in Afrika 25 – 26 Junie 2019, Sandton Konvensiesentrum – meer inligting by www.manufacturingindaba.co.za ► Belangwekkende verslag van VN Omgewingsprogram (UNEP) getiteld The Sixth Global Environmental Outlook waarsku dat besoedeling in die wêreld is so erg dat miljoene mense oor volgende 30 jaar as gevolg daarvan kan sterf ► KYK – Pres. Nana Addo van Ghana sê reguit dit is tyd dat Afrikalande op hul eie bene staan en nie bakhand staan vir Westerse hulp nie – VOLG SKAKEL ► Skietery in Utrecht, Nederland, blyk huishoudelike geweld te wees en nie terroristiese aanval nie ► Jaarlikse reuse Dewetsdorp Vleisfees 21 – 22 Maart 2019 op die dorp ►

Internasionaal

In Hong Kong as semi-outonome, welvarende provinsie van China, het die Chinese owerheid pas die pro-onafhanklike Hong Kong National Party (HKNP) tot 7 Augustus 2018…
Ondanks voortdurende pogings deur die internasionale hoofstroommedia, maar ook plaaslik in Suid-Afrika, om dit af te kraak, is dit 'n feit dat 'n golf van…
Die spitsberaad wat pres. Donald Trump van die VSA en pres. Vladimir Putin van Rusland op 16 Julie 2018 te Helsinki, Finland, gehou het, het…
Op sy huidige besoek aan Europa vir die Navo-spitsberaad te Brussel het pres. Donald Trump van die VSA die Navo-bondgenote behoorlik die leviete voorgelees en…
 Na berig word, het 'n nuwe Islam-terreurgroep wat op die toneel verskyn het, Ahlu Sunnah Wa-Jama, hulself in die noorde van Mosambiek gevestig. In voorvalle…
'n Uitstekende dokumentêr oor Afrikaners, gemaak deur die onverskrokke jong Kanadese TV-joernalis Laura Southern, het pas verskyn. Getiteld Farmlands vat die film die geskiedenis van…
Bladsy 4 van 18
Go to top