► Magnus Heystek Finansiële Adviseurs berig dat gister het SA staatskuld deur grens van R3 triljard gebreek, wat beteken elke SA burger – man, vrou en kind – skuld R55 276 000!; rente alleen beloop R170 miljard per jaar ► Eskom-topbestuur sê hulle beplan Fase 5 en 6 beurtkrag om totale ineenstorting van nasionale kragnetwerk te voorkom – Gordhan & kie hou media konferensie in Rosebank in donkerte gehul ► Beurtkrag Fase 5 en 6 kan beteken krag word afgesny na waterpompe in Gauteng, nywerheidshartland van SA en digsbevolkte provinsie ► Grootste oorsake vir Eskom-krisis geïdentifiseer as gebrekkige instandhouding; geen pro-aktiewe beplanning; leeg gesteel op massaskaal deur Jacob Zuma, kaders en Guptas; swak gehalte steenkool; te min dieseldepots; en nou geen geld om reg te maak nie; Cabora Bassa dra slegs 3% by – LUISTER by hierdie stemgreep na kundige Ted Blom ► Grootste ekspo in vervaardigingsbedryf in Afrika 25 – 26 Junie 2019, Sandton Konvensiesentrum – meer inligting by www.manufacturingindaba.co.za ► Belangwekkende verslag van VN Omgewingsprogram (UNEP) getiteld The Sixth Global Environmental Outlook waarsku dat besoedeling in die wêreld is so erg dat miljoene mense oor volgende 30 jaar as gevolg daarvan kan sterf ► KYK – Pres. Nana Addo van Ghana sê reguit dit is tyd dat Afrikalande op hul eie bene staan en nie bakhand staan vir Westerse hulp nie – VOLG SKAKEL ► Skietery in Utrecht, Nederland, blyk huishoudelike geweld te wees en nie terroristiese aanval nie ► Jaarlikse reuse Dewetsdorp Vleisfees 21 – 22 Maart 2019 op die dorp ►

Internasionaal

Wat waarskynlik die mees nasionalistiese regering in Italië is sedert die Tweede Wêreldoorlog, het pas die M5S-League koalisieregering o.l.v. Guiseppe Conte in hierdie land die…
In Brittanje heers skokgolwe oor die arrestasie van die aktivis Tommy Robinson omdat hy by ‘n hof in Leeds ‘n Moslem-bende verfilm het wat teregstaan…
In die algemene verkiesing van 4 Maart 2018 het nasionalistiese partye in Italië die beste gevaar met die radikale Vyfster Beweging (M5S) en die regse…
Die spitsberaad tussen pres, Donald Trump van die VSA en die Noord-Koreaanse leier Kim Jong-un wat geskeduleer was vir 12 Junie in Singapoer is vir…
Op die Britse webwerf www.thesun.co.uk word berig dat Rusland 'n nuwe ondersese Poseidon hommeltuig ontwikkel het, wat die vermoë het om enige hawe ter wêreld…
Daar is oorweldigende getuienis op die Internet dat George Soros die persoon is wat manalleen 'n groot rol gespeel het om deur sy Open Society…
Bladsy 5 van 18
Go to top