Aletheim 1

► Plaasmoord Hartbeespoort, man en vrou deur ongeveer 5 aanvallers oorval, man tussen bene geskiet en vrou noodlottig in bors ► Plaasaanval Tongaat KZN, 70-jarige man en familie deur drie gewapende aanvallers oorval – juweliersware, kontant en selfoon geroof ► Plaasaanval Onderstepoort/Haakdoornboom, drie aanvallers verrinneweer bejaarde egpaar 77 en 78 jaar oud, vrou heup gebreek, man ernstige kopwonde, aanvallers ontvlug met besittings en motor ► Bettysbaai oorval deur wegholbrand, 31 huise brand af, talle mense onder wie bejaardes verloor alles; vraag brandstigting? ► Valke en snuffelhond ontbloot kokaïne besending op Suid-Amerikaanse vragskip in Port Elizabeth hawe ter waarde van R720 miljoen ► Video sirkuleer op sosiale media van kommentaar deur swart man op kundige swart politiek in SA – vraag is leuens of waarheid – kliek hier om te oordeel ► Britse Laerhuis stem môre oor Brexit, groot toets vir eerste minister Theresa May ► Parlementêre mediaverklaring oor Koffiefontein plaasskietery betreur hartroerend dat Polisieman doodgeskiet is en een gewond, maar hoegenaamd geen melding dat twee blanke boere ook omgekom het nie

Internasionaal

Die wêreld is behoorlik in beroering oor die verskuiwing van die Amerikaanse ambassade in Israel vanaf Tel Aviv na Jerusalem en die amptelike opening eergister…
Wetstoepassers in Zimbabwe is dringend op soek na die opbrengs van die Maranga-diamantvelde in die ooste van Zimbabwe, wat grootliks gehanteer is nadat Robert Mugabe…
Die kanse lyk goed dat die omstrede internasionale ooreenkoms van 2016 oor die kernontwikkelingsprogram van Iran vandeesmaand deur pres. Donald Trump namens die VSA opgesê…
Die afgelope week was 'n span Amerikaanse onderhandelaars o.l.v. minister van finansies Steven Mnuchin in China om te onderhandel oor invoertariewe wat die twee grootste…
Nadat in China die vryemark-ekonomie die afgelope twee dekades floreer het en dit gelyk het asof China 'n al hoe meer oop en selfs vrye…
Op die internasionale front word nuus steeds grootliks oorheers deur die onverbiddelike stryd wat in die VSA en ook internasionaal woed rondom die presidentskap van…
Bladsy 6 van 18

VVK2 banier