Aletheim 1

► Plaasmoord Hartbeespoort, man en vrou deur ongeveer 5 aanvallers oorval, man tussen bene geskiet en vrou noodlottig in bors ► Plaasaanval Tongaat KZN, 70-jarige man en familie deur drie gewapende aanvallers oorval – juweliersware, kontant en selfoon geroof ► Plaasaanval Onderstepoort/Haakdoornboom, drie aanvallers verrinneweer bejaarde egpaar 77 en 78 jaar oud, vrou heup gebreek, man ernstige kopwonde, aanvallers ontvlug met besittings en motor ► Bettysbaai oorval deur wegholbrand, 31 huise brand af, talle mense onder wie bejaardes verloor alles; vraag brandstigting? ► Valke en snuffelhond ontbloot kokaïne besending op Suid-Amerikaanse vragskip in Port Elizabeth hawe ter waarde van R720 miljoen ► Video sirkuleer op sosiale media van kommentaar deur swart man op kundige swart politiek in SA – vraag is leuens of waarheid – kliek hier om te oordeel ► Britse Laerhuis stem môre oor Brexit, groot toets vir eerste minister Theresa May ► Parlementêre mediaverklaring oor Koffiefontein plaasskietery betreur hartroerend dat Polisieman doodgeskiet is en een gewond, maar hoegenaamd geen melding dat twee blanke boere ook omgekom het nie

Internasionaal

Laas week Sondag 18 Maart gaan in Rusland sowat 110 miljoen geregistreerde kiesers uit 'n bevolking van 142 miljoen stem vir wie die president van…
Die Mangaung Metro wat ageer oor Bloemfontein, Van Stadensrus, Wepener, Dewetsdorp en Soutpan sink al diep in die rooi in en word talle sleuteldienste nie…
As jy in Suid Afrika die VSA se president komplimenteer loop jy die risiko om tegelykertyd geskiedenis te maak en van almal se Krismislysie geskrap…
Oor die legendariese Amerikaanse evangelis Billy Graham wat verlede maand in die ouderdom van 99 jaar oorlede is en wat oor sowat ses dekades na…
In 'n verrassende stap gister het pres. Trump van die VSA sy minister van buitelandse sake Rex Tillerson summier afgedank. Dit was egter geruime tyd…
Die huidige internasionale nuustoneel word tans oorheers deur die feit dat pres. Donald Trump van die VSA en die Noord-Koreaanse leier Kim Jong-un ingestem het…
Bladsy 9 van 18

VVK2 banier