► Rekordgetal van 48 politieke partye amptelik geregistreer vir nasionale verkiesing op 8 Mei vanjaar – 19 meer as in vorige verkiesing in 2014 ► Leier van Black First Land First (BLF) Andile Mngxitama gee gebalde vuis swartmagteken by bekendstelling van politieke partye by Gallagher Estate, Midrand, en sê hulle beywer hul net vir die belange van swart Suid-Afrikaners ► MTN en Vodacom sê hulle sukkel baie om selfoontorings tydens kragonderbrekings aan die gang te hou, sommige gebiede swakker selfoonsein of selfs geen sein nie ► NG Kerk op Klipplaat in Oos-Kaap orrelpype uitgehaal en platgekap en al die koper van deure verwyder ► KYK: Vereeniging vandag 21 Maart as Menseregtedag ontwrig deur diensleweringsbetogings – volg hierdie skakel ► Blanke SA Lugmagpersoneel in Mosambiek vervul sleutelrol in reddingsoperasies van gestrande Mosambiekers ► Gepubliseerde syfers toon dat militêre begroting van China $175 miljard beloop, teenoor die $750 miljard van die VSA; vir China verteenwoordig dit 1,3% van BBP, teenoor 3,7% van die VSA ► In België is genadedood op 2 357 mense toegepas in 2018 ►

Internasionaal

Die digitale nuusplatform South Africa Today rapporteer dat Donald Trump voordat hy president van die VSA geword het, die volgende oor Suid-Afrika gesê het: “White…
Seker een van figuurlik gesproke die grootste mense wat ooit geleef het en sekerlik een van die grootste Amerikaners, die legendariese evangelis Billy Graham, is…
In 'n uiters insiggewende artikel getiteld Drie groot gebeurtenisse van André Goosen van Frontline Consultants word gewys op bepaalde moontlike aardskuddende gebeurtenisse van wêreldomvang, wat…
Ná bykans vier maande het kanselier Angela Merkel dan geslaag om 'n funksionerende koalisieregering in Duitsland tot stand te bring. Sedert die laaste verkiesing het…
Britse premier Theresa May het pas 'n ampsbesoek aan China voltooi, waar sy gul ontvang is deur die regering van Xi Jinping . Laasgenoemde het…
Die jongste outonome gebied waar die inwoners verklaar dat hulle selfbeskikking opeis, is Korsika, 'n eilandgebied van Frankryk in die Middellandse See, suidoos van Frankryk,…
Bladsy 10 van 18
Go to top