Aletheim 1

► Plaasmoord Hartbeespoort, man en vrou deur ongeveer 5 aanvallers oorval, man tussen bene geskiet en vrou noodlottig in bors ► Plaasaanval Tongaat KZN, 70-jarige man en familie deur drie gewapende aanvallers oorval – juweliersware, kontant en selfoon geroof ► Plaasaanval Onderstepoort/Haakdoornboom, drie aanvallers verrinneweer bejaarde egpaar 77 en 78 jaar oud, vrou heup gebreek, man ernstige kopwonde, aanvallers ontvlug met besittings en motor ► Bettysbaai oorval deur wegholbrand, 31 huise brand af, talle mense onder wie bejaardes verloor alles; vraag brandstigting? ► Valke en snuffelhond ontbloot kokaïne besending op Suid-Amerikaanse vragskip in Port Elizabeth hawe ter waarde van R720 miljoen ► Video sirkuleer op sosiale media van kommentaar deur swart man op kundige swart politiek in SA – vraag is leuens of waarheid – kliek hier om te oordeel ► Britse Laerhuis stem môre oor Brexit, groot toets vir eerste minister Theresa May ► Parlementêre mediaverklaring oor Koffiefontein plaasskietery betreur hartroerend dat Polisieman doodgeskiet is en een gewond, maar hoegenaamd geen melding dat twee blanke boere ook omgekom het nie

Internasionaal

Die prominente Saoedi-joenalis en politieke aktivis Jamal Khashoggi het op 2 Oktober 2018 die Saoedi-konsulaat in Istanboel, Turkye, besoek om persoonlike dokumentasie vir sy huwelik…
In Zimbabwe in Harare, hoofstad van Zimbabwe, asook in ander dorpe, het die rakke van supermarkte en winkels skielik leeggeraak en het kos ʼn kosbare…
Pres. Donald Trump van die VSA is een van die mees kontroversiële politici en staatslui ooit en dit in hedendaagse tye omdat hy reëlreg ingaan…
Die tydskrif Mining Weekly berig dat ʼn hoëvlak afvaardiging van China komende Maandag in SA aankom vir ʼn drieweke lange navorsingsbesoek oor die minerale opset…
Te midde van groot politieke woelinge en korrupsieskandale in Brasilië as die grootste land in Suid-Amerika word ʼn presidentsverkiesing op 7 Oktober 2018 gehou. Die…
Bladsy 2 van 18

VVK2 banier