► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Nasionaal

Suid-Afrika is waarskynlik die land op die vasteland met die meeste miljoenêrs en dit alles met komplimente van ANC-kaderbevoorregting. Dit blyk bv. uit syfers van…
Met sy nooienstoespraak in die Parlement het dr. Wynand Boshoff ook as Noord-Kaapse VF Plus leier gefokus op die SKA-teleskoopprojek by Carnarvon as wetenskaplike pronkstuk,…
Die volgende is ʼn beoordeling deur dr. Anthony Turton, bekende waterkundige, in Afrikaans vertaal: “Wat my skok, is die koers van de-industrialisasie in SA. Word…
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) sit met ’n R9,2 miljard ondiensbare lening en het die regering gevra vir ’n verdere reddingsboei van R4 miljard omrede ’n…
ʼn Nuwe term wat die afgelope week in openbare debat opgeduik het, is Dag Zero vir die nie-betaling van salarisse van amptenare in die openbare…
Die Gauteng LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi het met sy hatige en verbete anti-Afrikaanse en anti-Afrikaneraksies reeds vir homself 'n plek in die Afrikaner-geskiedenis verwerf…
Bladsy 1 van 29
Go to top