►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Nasionaal

Omdat die Kopanong Plaaslike Munisipaliteit met hoofkantoor op Trompsburg vir Bloem Water R169 miljoen skuld, verskaf laasgenoemde net water pro rata wat die munisipaliteit per…
Die uitkoms van die sensuur van die DA op Helen Zille vanweë haar twiets oor kolonialisme is besonder insiggewend i.t.v. die SA politieke konteks. In…
Minister van Polisie Fikile Mbalula het behoorlik die knuppel in 'n reeds erg verdeelde ANC-hoenderhok ingegooi met twiets dat Vrystaatse premier Ace Magashule 'n ramp…
Daar kan stellig verklaar word dat daar nie een munisipaliteit in die Vrystaat is wat nie deur korrupsie, onkapabelheid en nepotisme in chaos en disfunksionaliteit…
'n Prentjie van die uiters vervalle toestand waarin Johannesburg met sy middestad en voorstede tans verkeer, word verkry uit die jongste stadsrede wat DA burgemeester…
Bloemfontein is duidelik besig om in chaos te verval vanweë, eerstens, korrupte en rassistiese bestuur van die Mangaung Metroraad o.l.v. burgemeester Olly Mlamleli. Dit blyk…
Bladsy 19 van 29
Go to top