► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Nasionaal

Nuwe Minister van Finansies Malusi Gigaba het as finansiële raadgewer prof. Chris Malikane aangestel, wat in 'n artikel in die Sunday Times homself ten gunste…
Die nuutaangestelde raadgewer van nuwe Minister van Finansies Malusi Gigaba, prof Chris Malikane, het in 'n artikel in die Sunday Times hom uitgespreek ten gunste…
Vrae word gevra oor wat deesdae 'n algemene gesig by hoëprofiel ANC-byeenkomste is in die vorm van jeugdiges in gevegsmondering van uMkhonto we Sizwe (MK)…
Die hele bohaai oor die middernagtelike kabinetskommeling, die afgradering van SA na rommelstatus en die massa-optogte dat hy moet bedank, is alles rassisties en is…
Terwyl 'n koerant vir sy lesers nuus kan publiseer wat sag op die oor val en wat hulle rustig stem, het Ditsem Nuus besluit om…
Insiggewend is veral op die volgende drie punte die besprekingsdokument wat die ANC die afgelope naweek aanvaar het vir sy beleidskonferensie wat einde Junie 2017…
Bladsy 21 van 29
Go to top