►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Nasionaal

Op 28 Februarie 2017 het Julius Malema van die EFF 'n mosie in die Parlement ingedien dat alle swart lede van die Parlement moet besluit…
Die voortbestaan van die bestaande orde in Suid-Afrika is tans opʼn mespunt gebalanseer met die maandelikse SASSA-uitbetaling van toelaes aan meer as 17 miljoen welsynsafhanklikes…
Terwyl suiwer haatspraak teen blankes voortstroom uit DStv kanaal 405 van ANN7 en ander bronne, sê pres. Zuma dat teenkanting teen “radical economic transformation” is…
Die omstrede Wetsontwerp op Onteiening is nog nie deur die Parlement goedgekeur nie. Hoewel dit vroeër wel deur die Parlement goedgekeur is en na pres.…
Ondanks dat hy so gediskrediteer is weens korrupsie en weens verbreking van die Grondwet dat hy nie sonder militêre ingryping sy staatsrede in die Parlement…
Die volgende is ‘ n uittreksel uit die toespraak wat DA-leier Mmusi Maimane in die Parlement gelewer het die dag na die staatsrede van pres.…
Bladsy 23 van 29
Go to top