►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Nasionaal

Die beplande EFF-ANC mosie van wantroue in DA-burgemeester Solly Msimanga gister het weens botsende strategiebenaderings platgeval en is geen sodanige mosie ter tafel geneem nie.…
Die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsreg het aangekondig dat 'n “Beraad oor onteiening sonder vergoeding, die motief, die ekonomiese realiteite en die…
Die ondenkbare tragiese het gebeur – swart radikale studente het oorgeneem by die Universiteit van die Vrystaat (UV), eens die bastion van Christelik-Afrikanernasionalisme. In die…
Terwyl pres. Cyril Ramaphosa aan Zoeloekoning Goodwill Zwelithini die versekering gegee het dat sy ongeveer 2,8 miljoen ha grond in naam van die Ingonyama Trust…
Die Noord-Gautengse hooggeregshof het die SAPD in ʼn dringende interdik aangevra deur Solidariteit met koste beveel om alle inligting rakende die voormalige NSF-lede (Non-Statutory Forces),…
Dit blyk na bewering dat Adriaan Snyman, eienaar van Tactical Security Services, Durban, al vir jare die gekontrakteerde veiligheidsdiens vir Julius Malema en die EFF…
Bladsy 8 van 29
Go to top