►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Regeringsadviseur promoveer gewapende rebellie teen blankes

Die nuutaangestelde adviseur van nuwe Minister van Finansies Malusi Gigaba, prof. Chris Malekane, het na berig word tydens 'n vergadering van Blacks in Dialogue op 29 April 2017 in Johannsburg o.m. gesê: “We need a two-thirds majority to change the Constitution. Otherwise, to achieve what we want to achieve, we need to go the route of taking up arms. Let`s try two-thirds. I don`t like war. A decision to take up arms would have to be discussed and not be a decision made by an individual. It`s not for me to decide. It`s the progressive forces that must decide. My role is to unite these progressive forces. Taking up arms is one thing, but building a country is another.” Malikane het hom al sterk uitgespreek ten gunste van “expropriation without compensation.” Inmiddels het die VF Plus die Menseregtekommissie gevra om die uitlatings van Malekane as haatspraak en intimidering van minderhede te ondersoek.
Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top