►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Feite oor die blanke regering in SA

In 'n boek The lie of Apartheid and other true stories from South Africa deur Arthur Kemp en reeds in 1988 gepubliseer, word verstommende feite gegee oor wat die destydse blanke regering gedoen het om Suid-Afrika as 'n staat te ontwikkel en spesifiek hoeveel gespandeer is op die ontwikkeling van swart mense. Dit geld veral ontwikkeling van onderwys, hospitale, sportgeriewe, infrastruktuur, ens. vir swartmense. Dan word daar nog nie eens gepraat van die miljarde wat ingesteek is in die ontwikkeling van swart tuislande nie. Vir meer besonderhede oor die boek, kiek hier. Die feite in die boek sal natuurlik betwis word, maar die vraag is of dit verkeerd bewys kan word. Die boek toon die infame leuen van sg. kriminalisering van sg. apartheid, wat in elk geval 'n wanbegrip is.

Gradeer die artikel
(2 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top