►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Die Minister van Finansies Nhlanhla Nene het in die Public Procurement Review  wat vandeesmaand in de Parlement ter tafel gelê is, bekendgemaak dat 2 704 staatsamptenare gedurende die tydperk 1 April 2017 tot 31 Januarie 2018 private besigheid met die staat gedoen het ten totale bedrag van sowat R8 miljard. Terselfdertyd het 9 689 senior bestuurders in die staatsdiens erken dat hulle private beleggings of belange het in maatskappye in die privaatsektor.

 

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top