►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Grahamstown naamsverandering

Op 29 Junie 2018 het Minister van Kuns en Kultuur Nathi Mthethwa in die Staatskoerant afgekondig dat die naam van Grahamstown verander word na Makhanda, 'n destydse Xhosa opperhoof wat teen die Britse gesag in die Oos-Kaap geveg het. Grahamstown is in 1812 gestig en is vernoem na die Britse lt.kol. John Graham.

Vandag is Grahamstown, eens 'n atmosfeerryke kultuur- en universiteitsdorp, ná 24 jaar van ANC-regering, verniel tot in die grond in, vernietig deur korrupsie en uitgehol deur onbevoegdheid, tot op 'n punt waar die water te besoedel is om te drink en die plek vuil, gebroke en bankrot is. Op sosiale media word gesê dat dit inderdaad 'n gepaste tyd is om die naam te verander van Grahamstown na Makhanda.

Gradeer die artikel
(1 Vote)

1 comment

  • Martins Botha - Donderdag, 05 Julie 2018

    Verander die naam na Makhanda. Dit is reeds deur die modder gesleep en Lt.Kol John Graham se historiese naam kan nie saam deur die modder gesleep word nie. Laat ons die Lt.Kol onthou as n hoogs geplaaste hoof en nie gebind word aan n plakkerskamp status. As die dorp nog 5 ster status was, sou ek daarteen gewees het.

    Report

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top