Print this page

Stemboodskap van Errol Naidoo

Luister gerus in hierdie stemboodskap hoe Errol Naidoo van Family Policy Institute sy besluit uiteensit om by ACDP aan te sluit en veldtog van stapel te stuur om met verkiesing volgende jaar minstens 30 uitgesproke Christen-verteenwoordigers in die Parlement te hê.

 

Gradeer die artikel
(0 stemme)