Print this page

Kommunisme voorland vir SA?

Kommunisme voorland vir SA? https://en.wikipedia.org/wiki/Communism

'n Reeks snelopvolgende gebeure die afgelope tyd dui onmiskenbaar daarop dat Suid-Afrika oppad is na 'n klassieke Kommunistiese staat waar die rewolusionêre regering al die sê het, private eiendomsreg nie meer bestaan nie en persoonlike vryheid drasties ingekort is.

Gradeer die artikel
(0 stemme)