► OB Busisiwe Mkhwebane ondersoek nou ook pres. Cyril Ramaphosa vir bedrog voor Parlement en geldwassery met skenking ► Nuwe Minister van Gesondheid dr. Zweli Mkhize sê Nasionale Gesondheid Versekering (NGV) plan gaan geïmplementeer word – “Apartheid het gesê waaraan jy sal doodgaan, maar ANC regering gaan mediese behandeling bekostigbaar en toeganklik maak vir alle Suid-Afrikaners” ► Jongste verslag oor terreur op plase ► 27 Mei Joekie Nortje (80) en haar seun Johan (62) op plaas Nooitgedacht, Soutpansberg deur 5 aanvallers erg aangerand, o.a. met panga, Johan moet breinskandering ondergaan en Joekie fisio vir haar hande ► 5 Junie by Louis-Trichardt plaasbestuurder Ferdi Jacobs (35) deur 2 aanvallers met mes gesteek en oor kop geslaan, veg terug en aanvallers vlug ► Mediese Fakulteit van UV staak opleiding van studente van Pelonomi Hospitaal weens misdadige aanvalle deur inbrekers op dokters en mediese personeel ► Capitec nou grootste bank in SA volgens takke (840); Absa egter die meeste kitsbanke (8 961), met Standard Bank 2de meeste kitsbanke (7 140), Capitec 5 000 kitsbanke ► Gerda Steyn eerste vrou in Comrades Marathon oor 68,83 km in rekordtyd van 5:58:53 en algeheel 17de uit totaal van 21 625 atlete wat begin het ► Rafael Nadal wen Franse Tennis Ope vir rekord 12de keer – eerste keer dat tennisspeler dieselfde grand slam titel 12 keer wen ► Groot betogings in Hong Kong omdat Chinese regering op vasteland uitleweringswet wil implementeer vir Chinese in Hong Kong wat hulle soek vir “misdade” ► Krieket Proteas in Wêreldbeker vandag in reg of weg wedstryd teen Wes-Indië ►

Nasionaal

Ons beklemtoon graag die positiewe uitspraak oor vuurwapenlisensies wat pas deur die Noord-Gautengse hooggeregshof gelewer is en wat skynbaar bepaal dat dit vir minstens die…
Cope-leier Mosiuoa Lekota het behoorlik in die Parlement die kat in die duiwehok losgelaat toe hy beweer het pres. Cyril Ramaphosa het in die sewentigerjare…
Die volgende is uitstaande punte van die Staatsrede wat pres. Cyril Ramaphosa gisteraand in die parlement gelewer het: Die president het geen verwysing gemaak na…
Wat gaan aan met die SA Nasionale Weermag? Die koerant Daily Maverick berig dat die Weermag net 1 van 3 duikbote in werkende toestand het,…
Terloops, op die galadineevan die ANC op 11 Januarie 2019 met hul 107de viering was daar 205 tafels met 10 sitplekke elk en om net…
Om ʼn idee te kry van die verrotte korrupsie in die land onder die ANC-bewind die afgelope 25 jaar, moet die onthullings voor die Zondo-kommissie…
Bladsy 3 van 27
Go to top