► Rekordgetal van 48 politieke partye amptelik geregistreer vir nasionale verkiesing op 8 Mei vanjaar – 19 meer as in vorige verkiesing in 2014 ► Leier van Black First Land First (BLF) Andile Mngxitama gee gebalde vuis swartmagteken by bekendstelling van politieke partye by Gallagher Estate, Midrand, en sê hulle beywer hul net vir die belange van swart Suid-Afrikaners ► MTN en Vodacom sê hulle sukkel baie om selfoontorings tydens kragonderbrekings aan die gang te hou, sommige gebiede swakker selfoonsein of selfs geen sein nie ► NG Kerk op Klipplaat in Oos-Kaap orrelpype uitgehaal en platgekap en al die koper van deure verwyder ► KYK: Vereeniging vandag 21 Maart as Menseregtedag ontwrig deur diensleweringsbetogings – volg hierdie skakel ► Blanke SA Lugmagpersoneel in Mosambiek vervul sleutelrol in reddingsoperasies van gestrande Mosambiekers ► Gepubliseerde syfers toon dat militêre begroting van China $175 miljard beloop, teenoor die $750 miljard van die VSA; vir China verteenwoordig dit 1,3% van BBP, teenoor 3,7% van die VSA ► In België is genadedood op 2 357 mense toegepas in 2018 ►
×

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 68

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 42

Nasionaal

Die groot leuen in Suid-Afrika vandag is dat die blanke en in besonder die Afrikaner verantwoordelik is vir die ellende waarin swartmense verkeer. Daar word…
Die groot leuen in Suid-Afrika vandag is dat die blanke en in besonder die Afrikaner verantwoordelik is vir die ellende waarin swartmense verkeer. Daar word…
Veel is al gesê oor ‘n realistiese vertolking van bevolkingstatistieke soos amptelik deur Statistieke SA verskaf is, welke vertolking rooiligflitsende tendense betreffende die getalle van…
Die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Openbare Werke het pas die hoogsomstrede voorgestelde Onteieningswet aanvaar en daarmee die weg gebaan vir aanvaarding deur die Parlement van die…
‘n Mediaverklaring van die Front Nasionaal (FN) lui soos volg: “Op 2 Januarie 2016 het rassistiese kommentaar deur ene Penny Sparrow die sosiale media aan…
“South Africa is faced with poverty, unemployment and inequalities because of the theft of land from its rightful owners. Key among the ANC policies that…
Bladsy 24 van 25
Go to top